Jul
12
Posted on 12-07-2010
Filed Under (News) by admin

We received this from Merlot’s mom, Liesel… as I was reading it, I had tears pouring down my face.

This is the story of Merlot, and how she was lost, for almost a week… and then found!

I hope you guys can all understand Afrikaans!

Merlot
Verlore en gevind.

Sondag (04/07/10) het ons besluit om met
ons 4 honde langs die strand Melkbos te gaan baljaar.Met groot opgewondenheid het
ons hulle almal in die bakkie gelaai.
Merlot wou toe soos gewoonlik op my skoot kom sit terwyl ons ry.Sy het die bakkie se
agterste venster oop geskuif en teen 80km per uur die grond getref,gerol en
weggehardloop.Die voertuig agter ons het haar gelukkig nie getref nie.
Ek was verbysterd……angs,vrees en n beklemming het my oorval…….my poppie hond
kind is dood en weg………………
Die vrees aanjaende soektog het begin.Ons het geroep en gesoek en vreesbevange rond
gehardloop.Elke liewe sekonde het erger geword en n golf van doodse angs het my
oorval……waar is Merlot en wat gaan in daai honde breintjie aan? Sy is in skok en
moes geweldig seer gekry het.
Tussen die duine het ons na God geroep en gesmeek om daardie liefling hondjie (wat nie
eers in die koue rëen sonder haar rëenjassie uitgaan nie) terug in veiligheid te besorg.
Ek het my ouers gebel(Pa Soon Zevenster en Ma Betsie Zevenster)”Kom help soek asb.
Ons liefling hondjie is in die koue nag iewers by die see in die bosse.”!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Pa en was binne 10minute daar.
Dit het gebeur op die pad vanaf Big Bay na Melkbos.By die kultuur sentrumhet Merlot
uit bakkie geval.Dis baie dig bebos daar en die pad geweldig besig.

My ouers het tot laat nag gesoek.Michael Gray (die veearts spesialis van Panorama
Diere Kliniek) het ook kom help soek(Ek het n maand terug daar begin werk)Hy ken
diere en het naarstigtelik gehelp soek.Ons 4 het geroep en gesoek.My ouers is terug huis
toe om flitse,water en kos te bring…..dit het n soektog geword tot in die vroeë oggend
ure.
My ouers het die ander Beagle Vlekkie Merlot se sussie gaan haal met die ander 3 honde
met die hoop dat dit sou help.Tevergeefs…………..
Ons moes toe terug keer huiswaarts want die ander honde was geweldig uitgeput en my
arme ouers was gedaan.
Verslae stap ons die huis binne……daar staan Merlot se kos bakkie en haar snoesige
bedjie is leeg………
Benoud het ek na my kamer gegaan en na DIE HERE geroep……!!!!!!!!!!
Dis net die Almagtige God wat nou vir Merlot kan bewaar.
Ek kon nie slaap nie.Slaap was nie moontlik nie en ek het begin sms`e stuur na getroue
vriendinne.Ondersteuning was nou noodsaaklik.
Merlot behoort ook aan die Beagle Klub van die Wes-Kaap.Christene Brindell wat
stigter is van die Klub het volstoom mail begin uitstuur op Gumtree,facebook en die
website van Beagles.Die ondersteuning van die klub was ONGELOOFLIK!!!!!!!!!!!!
Pamflette was oral in die area opgeplak.Mense wat ek skaars geken het van die klub het
deur gekom en gehelp soek.Elke liewe lid het sy of haar deel gedoen.Nog nooit in my
lewe het ek so n ondersteuningsgroep teegekom nie.Magriet van die Paarl wat ook n
Beagle het het deurgekom en klomp plakate opgesit.Die strande is plat geloop.Daagliks
het vriende en kenisse die strand en bosse plat geloop.Carol van Animal tracks het op en
af gery in die area.My dierbare ouers het deur die nagte gesoek sonder om te dink aan
slaap.Snags en in die vroeë oggend ure het mense wat haar gewaar het geskakel.Die
wagte by Atlantic Estate het haar daar een oggend 3;30am langs die draad gewaar waar
sy water kom drink het.Hulle kon haar glad nie vang nie sy was soos blits weg.Ons het
onmiddellik deur gejaag en weereens terleurgesteld terug gekom huis toe.
Merlot was verskrik en in skok.Sy het toe reeds al vir 4 dae nie kos nie en slaap iewers
in die bos, koud sonder haar kombersie alleen tussen wildekatte,slange en op harde sand.
My pa het een aand besluit ons moet kamp langs see by die kultuur sentrum en
braai.Merlot sal die reuk optel en na ons toe kom…………… maar tevergeefs.Die volgende
dag het ons weer die strand aangepak.My moeder (67l) het toe al reeds teen die tyd 4x
die strand plat gestap vanaf 3de steen tot by die Kultuur sentrum.Pa het ook so gestap en

gery om kos en water aan ons te verskaf.Komberse,baadjies,kos is elke aand en dag
gelaai om Merlot te soek.Saans laat en soggens vroeg het ons gery en gesoek……..
My arme ouers se lewe het tot stilstand gekom en net n verbouereerde soektog
nagmerrie lewe is gelei.
Pa Soon het getrou geglo en ons het gereeld saam gekniel en in gebed na God gegaan.
Vriendinne het getrou gebid en geglo.
My nuwe werk was n geweldige ondersteuning.Erica (Praktyk Bestuurderes) en
Nadia(Diens Bestuurderes). Michael Gray die eienaar van praktyk het snags laat
deurgekom en gehelp soek.By die werk bedags was ek getrou deur hulle en kliënte
geondersteun.Wanneer ek gewerk het het my ouers Merlot intens gesoek.
Teen Woensdag het gemoedere begin sak maar die vertroue het bly staan.Ons het getrou
gebid en geglo.Moegheid het ons almal oorval en ons was uitgeput.Alles het net gegaan
oor Merlot en nie oor ons nie.My ouers is die mees onselfsugtig mense wat ek nog ooit
teegekom het.Daar is nie een maal gekla nie……net n soektog wat in vertroue plaas
gevind het.
Donderdag 08/07/2010.
Ons het begin om die Here te loof vir wat Hy gaan doen.
Ons was totaal uitgeput.Teen die tyd het n paar mense ons al geskakel wat haar teen die
pad snags gewaar het.n Polisieman het een aand gedink dis n springbokkie langs die pad
maar toe erken hy haar…..die prag hondjie op die foto……
Hy het ons om 22hoo geskakel en onmiddellik het ons weer deurgejaag en weer druip
stert teruggekom.
Dieselfde aand het die wagte van Atlantic beach estate haar ook gewaar.
Dit was die ergste vir ons dat sy na niemand toe wil gaan nie ….sy wag net vir ons daar
in die bos langs die pad waar sy ons verloor het.So getrou!!!!!!!!!!!!….maar sy vlug vir
almal en sy kan dan vir ure nie opgespoor word nie.
08/07/2010-14h00.
Na werk is ek huistoe om weer te begin soek.Ounooi my German-Shepard het toe weer
die soektog met my begin.Ouers het gou gaan kos koop vir nog n aand en dag se soektog
Snags was dit ysigkoud…al waaraan ons kon dink is Merlot.Sy ken net n warm bedjie en
baie liefde.Sy is bang vir alle vreemde mense en is glad nie n buite hondjie nie.
Die Sondag wat sy weggeraak het het sy haar beker verwerf as die wenner van die
Beagle-run vir 2009.Haar blou wenner jassie en beker was hier maar sy is
spoorloos……dit was uiters pynlik.

Teen 6pm gewaar ek weer my ouers teen die strand stap.My arme ma kon skaars een tree
stap maar sy het deurgedruk……..
Ounooi en die ander honde was gedaan.My pa se skoene was al deurgeloop……stemme
is weg van roep……..n nagmerrie,vrees het n werklikheid geword.!!!!!!!!!!!
08/07/2010,19h00
Ons was terug huis toe om te eet en pa het weereens die motor vol petrol gemaak.dik
jasse is ingepak,waterflesse en flitse.
Ons besluit toe dat ek en Ounooi padlangs moet stap. (net na 3de steen tot voor
Melkbos by Kultuursentrum.
Michael vir wie ek werk bel my toe ook en sê hy kom ook weereens deur om te kom
help soek.Die arme man was doodmoeg want hy moes baie operasies die dag uitvoer.
Pa stel toe voor ek stap met n kosbak gevul met honde pille en skud dit soos ek haar
roep.Pa en ma ry toe so 100meter voor my.Die staptog begin.(pa het oor die 700km
altesaam gery)Pa se nuwe kar was vol seesand en modder….skoene was flenters…….
Ons het langs die pad gestop en hande gavat.Pa het gebid in alle erns……pa het ons almal
teen die tyd emosioneel gedra.
Dis ysig koud en pik donker.Motors jaag op die pad heen en weer.Die ligte verblind jou
oë.Ek dink by myself…wat gaan deur daai ou honde breintjie nou??? Dit was n bittere
hartseer aand vir ons almal.
So word daar gestap en n stainless steel bak word geslaan met pitte in.Dit klink erg in
die aand.Ek roep haar naam……n hartseer kreed in n donker nag…..
Ouers ry 100meter stop en draai dan weer om na my en Ounooi…bring water.My keel
toe al rou geroep,Ounooi se potjies seer gestap…….ouers gedaan maar geloof en vertroue
bly staan.
Daar was ook n geval waar ek amper deur n vreemde man opgetel is maar pa so vinnig
met spotligte op die man dat hy stert tussen bene daar weggejaag het.
Pa ry toe weer so 150meter vooruit.Skielik is dit pikgiet donker…..ek sien hul nie…….dis
net ek en Ounooi.Daar is nie n motor op die pad nie.
Ek begin weer tot God roep en met alle erns smeek……..ek begin God loof en sing n
vertrouens liedjie……my stem breek en ek val op my knieë langs n bos…….”my God my
God het U my verlaat”?!!!!!!!(ek het wel geweet Sy engele bewaar Merlot).

SKIELIK IS DAAR N SAGTE BEWEGING IN DIE BOS….ONS STAAN
STIL…….WEER N GERITSEL……DIT KOM NADER……..DIE TAKKE BREEK EN
DAAR IS IETS WAT BAIE VINNIG NADER
KOM……………………………………………………………………………………………………………………
……………………………………………………………………………………………………………………………
……………………………………………………………………………………………………………………………
……………………………………………………………………………………………………………………………
`N GODLIKE TEENWOORDIGHEID OORVALMY EN EK BEGIN
SKREEU……..MY GOD…MY …GOD…..U IS
GETROU…………………………………………………………………………..
`n Yskoue lyfie spring toe uit die bos in my arms want ek het afgebuig…..n nat tongetjie
lek my oor my gesig en in my nek…..ons val in die bos en ek klou vas aan haar….dis
Merlot.Sy tjank en soen en lek…..vergete is die kos…sy het my nie verlaat om te eet
nie…..soos n mens het haar potjies om my nek gevou.
Met n kreet wat uit my maag uit brul….loof ek GOD EN Al WAT EK KON SKREEU IN
DIE DONKER NAG IS ‘MY…….GOD…MY ….GOD….MY KIND…MY
KIND…………GOD U IS SO GETROU……….!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!.
Teen die tyd het my ouers my verloor want ek lê in die bos…….
Die eerste gedagte wat by hulle opkom is…..”ek het iets oorgekom of op Merlot se lykie
afgekom.
Pa hardloop toe oor die pad nadat n motor hom amper omgery het…..ma sit benoud in
die kar en bid.Dadlik het ek Michael gebel…. om te kom help met haar versorging……
Pa staan verstom langs my en neem Merlot in sy arms.By die kar gee pa vir haar n vars
stuk hoender wat hy spesiaal die middag vol vertroue vir haar gekoop het.Sy was
bitterlik honger………dit het ons harte gebreek om te sien hoe honger sy was.
Merlot was oortrek met bosluise, haar ogie bo het n efense sny gehad van die val…..maar
verder niks…………engele het haar bewaar…….
Ons is huistoe en ek en Michael is dadlik diere hospitaal toe met Merlot……
Die volgende oggend het sy nog net soos sy met haar moeë lyfie in my arms geslaap het
gelê…….
Ek en mamma het later die oggend elkeen n pragtige bos blomme van Michael
gekry.Die sms`e vir Merlot stop nie…..die pragtige mail wat ons ontvang is hartroerend.

Die ondersteuning wat ons ontvang het was ongelooflik.Dankie aan almal van die
Beagle-klub!!!!!!Julle het ons as familie gedra en bo verwagtinge ge-ondersteun.Al my
vriendinne wat gebel en gebid het so baie baie dankie.
Mag Jesus julle almal seën,bewaar en beskerm in die jaar wat voorlê.
Baie baie dankie
Pa Soon.mamma Betsie,Liesel en
Merlot.

(5) Comments    Read More   
Jul
09
Posted on 09-07-2010
Filed Under (News) by admin

Hey Guys…

Merlot, the beagle who went missing in Blaauwberg, has been found!!

She is fine, other than a few scratches and she’s a little thinner. But she is home safe and sound, which is all that matters!

Thank you to everyone who distributed her details and searched for her and said a prayer for her and her family!!

(1) Comment    Read More   
Jul
05
Posted on 05-07-2010
Filed Under (News) by admin

** EDIT – Friday 9 July – MERLOT IS FOUND!!!

SAFE AND SOUND BACK WITH HER

FAMILY!! THANKS TO ALL FOR THE HELP

AND SUPPORT!! **

*EDIT Tuesday 6 July – R4000 Reward offered!!**

Hey Guys…

one of the top hunting beagles in the Western Cape group is missing!!

Her name is MERLOT… if you see her, or can help in anyway, please email us!!

Please distribute this to everyone you know in the area!!

(5) Comments    Read More   
Feb
01
Posted on 01-02-2010
Filed Under (News) by admin

Hi All…

Rachel the missing beagle is no longer missing!!

See the comment from her mom on the website:

Michelle Gouws on 31 January, 2010 at 4:00 pm #

Hi Guys,

I am so happy writing this message. We found Rachel!!! She walked into a friend of ours’ yard and she immediately knew that this is the dog that has had everybody searching like crazy. Thank you so much for all your help and caring. Rachel is ok, she looks a bit thin but we gave her a good meal and her tail is up and wagging again. Again I would like to say thank you to everybody who helped to look for her. We are eternally grateful. Pierre, Michelle and kids

Thanks to everyone who helped in any way – from looking for her, to forwarding emails and circulating her picture! THANK YOU!!

(2) Comments    Read More   
Jan
25
Posted on 25-01-2010
Filed Under (News) by admin

Hey Everyone…

yesterday at our Delta Park get together, a little beagle went missing…

Her name is Rachel, she’s a 9month old tri-colour female. She has a pink collar with a Rogz name tag (Altho her collar might come off).

Please forward these details to anyone you know who lives/works/walks in and around the Delta Park area.

Her mom and dad are very worried about her… if you do spot her, the numbers to call are:

Pierre on 083 644 6997 or Michelle on 083 233 4967

SEARCH PARTY: We are having a search Party for Rachel this afternoon from about 4pm at Delta Park and the surrounds… if you are able to come and help, please do!! Keep the above phone numbers on your cell phone please!

(4) Comments    Read More   
Nov
20
Posted on 20-11-2009
Filed Under (News) by admin

What wonderful news is this!!??
3 weeks later and about 50km from home!


Hi everyone!

Kerry and I are EXTREMELY happy to announce that Bailey is HOME safe and sound!!!!!! YAH!!!!!!!

She was found by Bernie and Sheila, a lovely couple in Mayfield Park (roughly near SouthGate shopping mall south of JHB city centre!!!) (have a look for Mayfield park on http://maps.google.co.za/ to get an idea!). I have no idea how Bailey got so far south, but she is definitely a tough little cookie and survivor! Bernie and Sheila were great, they rescued Bailey from between their fence and a neighbouring golf course fence, dipped her for ticks and even fed her garlic polony to ward off Biliary! Bailey even made friends with their two little sausage dogs! She has a few cuts and scratches and is quite skinny, but nothing serious and nothing loads of treats can’t fix! Bailey couldn’t have landed with a better couple! A HUGE thank you to Bernie and Sheila!!!! And thank you to all of you that helped us!!! Kerry and I were truly blown away by everyone’s support, we can’t even begin to express our gratitude!

Please forward this to all your friends to which you forwarded our original “lost dog” email to and all those who helped.

Have a GREAT weekend!!!!!!!

Tail-wagging regards from
James and Kerry and Spencer and Bailey !

(15) Comments    Read More   
Nov
03
Posted on 03-11-2009
Filed Under (News) by admin

EDIT: WED 11 NOV:

Hi Guys –

Bailey the female beagle from Sunninghill is still missing… I got an update from her dad today – she was spotted near a park in Sunninghill yesterday… so she is still in the area – PLEASE KEEP YOUR EYES OPEN in the area, and look out for her… she must be missing her mom and dad and beagle brother even more than they are all missing her!

If you are in the area – please put James and Kerry’s numbers into your cell phone in case you spot Bailey.

Below is a picture of her…

Here’s the message from her dad, James:

“I thought I would give you an update on our lost beagle, Bailey.

We still haven’t found her, but we have been handing out flyers to all the houses in our Sunninghill area.  Bailey was apparently spotted yesterday at 14:00 on Edison Crescent in Sunninghill (it is the road next to the park we last saw her in on Friday 30-10-2009).  I really thought someone would have picked her up by now, but it seems she is still wondering around, but at least she is sticking to the same familiar area.  Please keep holding thumbs!

Thanks,

James 083 204 6622

Kerry 082 871 9089”

————————————————–

Keep your eyes and ears open for this female Beagle, BAILEY …

Our little beagle, Bailey, went missing on Friday 30 Oct in the Sunninghill area.  The garden service left our gate open.  We stay in the Baldersani complex near the Sunninghill hospital.  She was last spotted on Nanyuki Rd (Bowling Rd North of the N1) in Sunninghill on Saturday morning.  She has been chipped and the vets and SPCA are informed.  All details are in the attached poster.  We have looked (and are still looking) in all the local parks which we regularly take our two babies for walks (we have another beagle, Spencer, pls see his attached pic).  We have put up posters in the area, have informed the local security company who patrol the neighbourhood, asked runners and pet owners, listed her on lostdogs.co.za and petslostandfound.co.za, and have even phoned into 5FM!

Please, if possible, could you assist me by placing an add on your forum or sending out a notice to your contacts.

Thank you, much appreciated

James 083 204 6622

Kerry 082 871 9089

bailyPOster

(5) Comments    Read More   
Sep
02
Posted on 02-09-2009
Filed Under (News) by admin

Hi Beagle Lovers…

I just got this email from a lady who has lost her beagle :( … please pass this onto anyone in the Radiokop area, and keep your eyes out for him!

My male Beagle – Tigger decided to take a walk yesterday afternoon in the Radiokop area unbeknown to us until much later and despite being microchipped we have been unable to find him.  He has a white face with black, beige and white markings on his back and tail.

Recently when I took a stray Husky to our local vet as he was lost they advised me that they had contacted the Husky association – hence my email to you.   Should anyone share this line of thinking and perhaps contact you advising that they may have found him  – would you EMAIL ME – my name is Heather Coetzer.

(0) Comments    Read More   
Mar
24
Posted on 24-03-2009
Filed Under (News) by admin

24 March

We have found a pair of Beagles – in show condition – a male and a female – in the Alwynspoort area.


If  you are their doting owners or know of someone that has lost these two -

please email us and we’ll put you in touch with the people who are caring for them.

(3) Comments    Read More